GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Nuus | News

Hokkie | Hockey

Nomads

o14A by Wynberg CPT

Klop die volgende spanne:
Wynberg 6-0
Bishops 3-1
Rondebosch 3-1
Verloor teen SACS 3-0 en Hilton 3-0

o16A by KES

Klop St Johns 5-2
St Davids 3-0
St Albans 2-1 Gelykop 2 elk vs Pretoria Boys High
Verloor teen Hilton 4-0

o18A PTA Boys High

Klop Maritzburg College 1-0 en Clifton 2-0
Gelykop teen KES, asook PTA Boys High met 1 elk
Verloor teen Hilton 2-1 

2) Jeppe-toernooi: (o/16B-span het deelgeneem)

Klop die volgende spanne:
Parktown 6-0
St.John’s 4-3
Jeppe 2-1 Verloor teen KES 0-4 Verloor teen Maritzburg 1-3

3) Keith Fairweather Hockey Festival in Pietermaritzburg results

 2des (Chillies) 

Klop die volgende spanne: 

Zwartkop (1ste span) 13-1 Pearson (2de span) team 6-1 

Waterkloof (2de span) team 3-0 

Menlopark (2de span) team 3-0 

Verloor teen Maragon (1ste span) 1-3 

14B

Klop Noordheuwel o14A met 2-0 en Stanford Lake o14A met 3-0 

Verloor die volgende wedstryde: Northcliff o14A met 1-7 

Graeme College o15A 0-2 

Menlopark o14A 0-2 

5) ECHS Travel en Sporttoernooi

Ons o/16C-span het uitstekend presteer tydens die afgelope ECHS (Elsie Coetzer) Travel en Sport toernooi en tweede geëindig!

Uitslae:
Hulle klop die volgende spanne: Rustenburg 4-0 Edenvale 3- 0
Oosterland 5-0
Durbanville 1-0
Jim Fouché 1-0
Gelykop teen Dr. Malan met 1 elk
Verloor in die finaal teen Durbanville met 0-1

‘n Groot eer het die volgende spelers te beurt geval:

Tshegofatso Malebo is aangewys as die “Striker van die toernooi” en Tshego, tesame met Taine Fletcher en GJ Pretorius is gekies vir die toerspan wat Nederland later vanjaar gaan besoek.

Rugby

Glenwood rugbyfees

14B/C verloor 24-40 teen DHS 14A
14B/C klop KZN ontwikkelingspan 27-5
14B/C klop Wesvalia Wesvalia 14A 7-5

15B/C klop Montana Uitnodigingspan 64-0
15B/C verloor 12-24 teen DHS
15B/C klop Montana 8-0

16B/C klop Eye of the Tiger 53-0
16B/C verloor 7-10 teen Montana 16A
16B/C verloor 13-22 teen Westville 16A

Peaches klop Westville 34-31
Peaches klop KZN Uitnodigingspan 68-0
Peaches klop Montana 22-15

2) Paarl Gimnasium-toernooi

o/14
Klop Paarl Gimnasium 32-24
Klop die Toernooispan 67-6
Klop Brandwag 80-0

o/16
Klop Paarl Gimnasium 14-10
Klop Kemptonpark 67-12
Klop Outeniqua 28-7

3) o/15 HJS Paarl-toernooi

Klop Stellenberg 27-0
Klop Menlopark 16-3
Verloor 12-28 teen Paarl Gimnasium

4) Noord Suid-toernooi in Garsfontein

1ste span klop Menlopark 59-28
1ste span klop Garsfontein 53-30

Cherries verloor 15-16 teen Garsfontein
Cherries klop Menlopark 26-3

5) World Schools Festival by Paul Roos

Ons 1ste span het tydens die vakansie aan die World Schools Festival by Paul Roos deelgeneem en uitstekend gevaar! 

Klop Christchurch (NZL) 73-26 

Klop Southland (NZL) 54-0 

Grey Old Boys klop Paul Roos Old Boys 19-0. 

Stoei | Wrestling

Lourens Nortjé, graad 9, is gekies vir die SA O/15 Stoeispan in die Vrystyl o/68kg.

Hy gaan deelneem aan die “International Sport Federation World Combat Games” in Budapest, Hongarye. 

Baie geluk met sy insluiting in die SA span. 

Tweekamp

Gean Viljoen is Saterdag in Port Elizabeth as die SA kampioen én nuwe SA rekordhouer gekroon. Dit ten spyte van die hoogs mededingende byeenkoms waar nie minder as 786 deelnemers van oor die land heen hul staal op die atletiekbaan en in die swembad gewys het. Met die totale puntestand, het Gean sy teenstander wat die vorige rekordhouer was se rekord met meer as 70,20 punte verbreek. Geluk met hierdie puik prestasie! 

Voortrekkers

Alex Els (graad 11) is verkies is tot die Vrystaatse Gebiedsjeugraad. 

Hy is die spreekbuis van die jeug na die volwassenes in Die Voortrekkers Vrystaat  en hy is ook verantwoordelik vir die aanbied van verskillende projekte. 

Daar word jaarliks 6 lede op die jeugraad verkies en dit is dus ‘n besonderse prestasie. 

Nasionale Krieketkamp

Twee kriektmanne is opgeroep en woon tans die o/17 nasionale oefenkamp in pretoria by. Cricket South Africa het onlangs `n streekkamp gehou en na afloop daarvan is Lerato en Juan-Dee uitgenooi na Pretoria.

Dit is `n groot een vir hierdie seuns, aangesien die nasionale kamp aangebied word met die oog op die o/19 Wêreldbeker wat vroeg in 2020 in Suid-Afrika plaasvind.

Wêreldkampioene!

Ons Sewesspan is die afgelope vakansie as die Wêreld Jeug Rugbyfeeskampioene in Kalifornië gekroon!

Hulle wen al hul wedstryde:

Warriors: 54-0

Harlequin All Stars: 26-20

Hawaiian Gardens: 43-0

USA Rhino Rugby Academy: 59-0

Rangers: 47-7

USA Schools: 49-7

Harlequin All Stars: 36-5

Gazelle: 40-0

World Youth Rugby Festival

Sewes kampioene!

Foto: Voor: Cules van Dyk, Riaan Brits, Luke Greyling en Wessel du Plessis (afrigter) Agetr: Joubert Schoeman, Marcell Muller, Boerie Strydom, Kyle de Villiers, JD Odendal (kaptein), Pieter Joubert, Daniel Raath en Nathan Raath.

Sewes 2

Scroll Up
X