GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Afrikaans EAT | FAL

Gr.8

Gr.9

Gr.10

Gr.11

Tydskedule tot einde April

 Taalleer

Oefeninge en memo’s is onderaan met datums op die opdragte.

Doen eers die oefeninge elke dag en merk dit volgens die memo’s daarna.

Stelwerk:

Formele Brief

Skryf ’n formele brief van maksimum 150 woorde agter in jou werkboek oor die volgende onderwerp.

Gebruik die voorbeeld van die formele brief wat ook vir jou gestuur is.

Skryf ’n formele brief aan die President van Suid-Afrika waarin jy hom bedank vir die manier hoe hy die land bestuur/regeer tydens die Korona- virus uitbreek.

Skryf oor die manier hoe hy die land kalm hou en hoe hy die weermag (army) vra om die mense te help en nie bang te maak nie.

Gee ook voorstelle (suggestions) oor hoe jy dink hy die probleem (Korona-virus) in Suid-Afrika gouer kan oplos.

Onthou dis ’n formele brief met twee adresse en jy spreek die president formeel aan, bv. u en nie jy en jou nie.

Onthou: Skryf die datum en opskrif by jou opdrag neer.

WEEK 2

 Stelwerk:

Dagboekinskrywing (80 -120 woorde)

Dagboekinskrywing

Skryf agter in jou werkboek oor die volgende onderwerp:

Skryf dagboekinskrywings oor enige twee dae van jou inperking(isolation) tydens die Korona-virus uitbreek. Jy moet skryf wat jy doen en hoe jy oor hierdie tyd voel wat jy by die huis moet bly.

Onthou: Skryf die datum en opskrif bo-aan jou opdrag neer.

Afrikaans EAT Graad 11 en 12

WEEK 5 en 6

WEEK 7 EN 8 MEI 2020

1 JUNIE 2020 WEEK 9 EN 10

WEEK 11 EN 12

Gr.12

WEEK 1

 Taalleer

Oefeninge en memo’s is aangeheg met datums op die opdragte.

Doen eers die oefeninge elke dag en merk dit volgens die memo’s daarna.

Letterkunde: Lien se Lankstaanskoene Oefeninge 1 – 4 en antwoorde

Doen eers die oefeninge elke dag en merk dit volgens die memo’s daarna.

 Mondeling:

Taak 5 is ’n Voorbereide Mondeling wat gereed moet wees om te lewer as die skole weer begin.

Doen dit in die week van 14 – 17 April. Jy het nou baie tyd om te oefen.

Taak 6  Voorbereide Lees moet ook voorbereid wees sodra die skole weer open.

Doen dit in die week van 20 – 24 April. Oefen die leesstuk oor Wayde van Niekerk by die opdrag sodat jy dit goed kan lees as die skool weer open.

Stelwerk:

Formele Brief

Skryf ’n formele brief van maksimum 150 woorde agter in jou werkboek oor die volgende onderwerp.

Gebruik die voorbeeld van die formele brief wat ook vir jou gestuur is.

Skryf ’n formele brief aan die President van Suid-Afrika waarin jy hom bedank vir die manier hoe hy die land bestuur/regeer tydens die Korona- virus uitbreek.

Skryf oor die manier hoe hy die land kalm hou en hoe hy die weermag (army) vra om die mense te help en nie bang te maak nie.

Gee ook voorstelle (suggestions) oor hoe jy dink hy die probleem (Korona-virus) in Suid-Afrika gouer kan oplos.

Onthou dis ’n formele brief met twee adresse en jy spreek die president formeel aan, bv. u en nie jy en jou nie.

Onthou: Skryf die datum en opskrif by jou opdrag neer.

 WEEK 2

 Stelwerk:

Dagboekinskrywing (80 -120 woorde)

Skryf agter in jou werkboek oor die volgende onderwerp:

Skryf dagboekinskrywings oor enige twee dae van jou inperking(isolation) tydens die Korona-virus uitbreek. Jy moet skryf wat jy doen en hoe jy oor hierdie tyd voel wat jy by die huis moet bly.

Onthou: Skryf die datum en opskrif bo-aan jou opdrag neer.

 Letterkunde:

 Jy moet die eerste 3 gedigte leer:

Die gedigte se antwoorde in die Studiegids (Verskuns) is hier aangeheg.

Doen die eerste 3 gedigte se antwoorde en merk dit.

Matrieks

  • Die volgende skakels  op Youtube is aanbiedings( presentations) oor gedigte wat jou gaan help.
  • Die aanbieder (presenter) praat ook in Engels en verduidelik baie mooi.
  • Ek stuur eers 5 gedigte vir julle. Elke gedig se aanbieding is so 20 minute lank.
  • Aangeheg (attached) is ook 8 van die 10 gedigte wat ons vanjaar moet doen in jou handboek,

Gedigte:

  1. Rondom my:                           https://youtu.be/xYnMPwpslOs
  2. Palimpses:                               https://youtu.be/KOS6SgLQHt4
  3. Huiskat:                                     https://youtu.be/wflUpBWxERw
  4. Ek het ’n huisie by die see: https://youtu.be/HCaXwTdkjWQ
  5. Boekmerk:                               https://youtu.be/hhfxiG32Q8c

Julle moet hierdie gedigte kyk. Ek gaan volgende week vrae hieroor stuur wat julle moet doen.

WEEK 5 en 6

WEEK 7 EN 8 MEI 2020
Scroll Up
X