GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Akteurs beïndruk met toneelspel

Akteurs beïndruk met toneelspel

Ons ATKV-Tienertoneelgroep het die gehore bekoor met hulle komedie “Die M-Faktor” tydens die Loganfees op Fraserburg, sowel as by die ATKV-Tienertoneel se streeksfinaal.
Tydens die streeksfinaal het die manne ‘n uitmuntende silwer verower vir die produksie en boonop tweede uit 25 ander produksies geëindig!

Uitslae van die ATKV-Streeksfinaal

Brons  tot 75%

Ensemble 

Wiesner Hechter spel

Eckard v Heerden spel

Viaan van Coller spel

Christi Myburgh ensemble spel

Tegniese aspekte Mev. O’Kennedy en Mev. Myburgh 

Nuutgeskrewe teks Mev. Myburgh


Silwer tot 85%

Joshua Lowe spel
Tristen Bruyns spel
Lean Fourie Verhoogbestuur 

JJ Kleynhans klank
Etienne du Toit beligting

Regie Mev. O’Kennedy en Mev. Myburgh 

Stelontwerp Mev. O’Kennedy en Mev. Myburgh 

Uitslae: Loganfees, Fraserburg

Produksiespan:
Mev. Mia-Anne O’Kennedy en Mev. Brenda Myburgh (regisseurs)
Lean Fourie (verhoogbestuurder)
JJ Kleynhans (klankoperateur)
Etienne du Toit (beligtingsoperateur)

Regie             Goud
Dramaturg     Goud
Klank              Silwer
Beligting        Goud
Dekor             Goud

Akteurs:
Viaan van Coller      Silwer
Joshua Lowe            Goud (nominasie beste akteur)
Christi Myburgh        Silwer
Wiesner Hechter      Silwer
Eckard v Heerden    Silwer
Tristen Bruyns          Goud (nominasie beste akteur)

Scroll Up
X