GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Atletiek | Athletics

Nuwe sportsoorte word voortdurend oorweeg en indien dit as volhoubaar geag word, word dit by die buitemuurse program gevoeg ten einde elke Grey-seun die geleentheid te bied om sy talente te ontgin. 

Vanjaar was ‘n besonderse jaar met die Top 10-span wat die eerste plek verower het tydens die Sentraal Top 20-byeenkoms teen die land se beste atletiekskole.

Tydens die Vrystaat Kampioenskapsbyeenkoms het ons ook eerste geëindig. Vanjaar het 40 van Grey Kollege se atlete aan die Vrystaat Skolebyeenkoms deelgeneem. Twaalf atlete is gekies om aan die SA Skolekampioenskapsbyeenkoms deel te neem.

Oefentye | Practice Times

Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag
Hekkies, kort afstande | Hurdles and sprints 15:30 – 17:00 15:30 – 17:00 15:30 – 17:00 15:30 – 17:00
Langafstande | long distance running 15:30 – 17:00 15:30 – 17:00 15:30 – 17:00 15:30 – 17:00
Spiesgooi 14:30 – 15:30 14:30 – 15:30
Gewigstoot | shot put 15:30 – 17:00 15:30 – 17:00
Verspring en driesprong | long jump and triple jump 14:30 – 15:30 14:30 – 15:30 14:30 – 15:30 14:30 – 15:30

Gebeure | Events

Grey Kampioenskappe 14 Januarie Bloemfontein
Bloemfontein Bekerbyeenkoms 18 Januarie Bloemfontein
Sone 1 26 Januarie Bloemfontein
Waterkloof Uitnodigingsbyeenkoms 1 Februarie Pretoria
Sentraal Top 20 8 Februarie Bloemfontein
Motheo / Xhariep Kampioenskappe 16 Februarie Bloemfontein
Vrystaat ASA 22,23 Februarie Bloemfontein
Vrystaat Skole Kampioenskappe 1, 2 Maart Bloemfontein
SA Skole 20-23 Maart Port Elizabeth
Grey / OMS Byeenkoms 05 Oktober Bloemfontein
Bredasdorp op Top10 17-20 Oktober Bredasdorp

Uitslae | Results:

The following athletes were under the top 10 athletes at the SA Schools Championships.

Athlete Name SurnameDisciplineRanking
Under-15
Letlhogonolo Molenyane100 m1
Letlhogonolo Molenyane200 m1
DJ LiebenbergShot Put9
Gunter Van RensburgHigh Jump1
Under-17
Marcell Muller400 m8
Joubert Schoeman400 m Hurdles6
Jacobus Vosloo110 m Hurdles4
Delport Botha800 m5
Tielman NieuwoudtShot Put9
Under-19
MD Laubscher110 m Hurdles4
Herman AgenbachShot Put2
Scroll Up
X