GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

ATLETIEK

Die 2ste Stadium Fast Foods/GREY/OMS Atletiekbyeenkoms is onlangs met groot sukses aangebied en byna ‘n 1000 atlete van 24 verskillende skole van regoor die land het die atletiekbaan behoorlik aan die brand gehad!

Ons topatleet was Aron Alvarez Aranda (o/15) wat die volgende vermag het:

  • hoogste telling op die tabel uit al die seuns
  • 2de hoogste punte op die tabel uit AL die deelnemende atlete met ‘n totaal van 984 punte in die diskusitem.
  • ontvang die toekenning as die beste veldatleet in die sub-jeug o/14 en o/15 jaar
  • wen 3 goue medaljes in onderskeidelik gewigstoot (17.26m) , hammergooi (55,10m) en diskus
  • verbeter die rekord van oud-Grey, Herman Aggenbag (60,42m) in die diskus met sy vierde gooi om die nuwe rekord op 61,65m te laat staan.
  • Daarna verbeter hy nog ‘n keer sy eie rekord met sy laaste gooi!
    Die nuwe rekord staan nou op 63,43m!

Ander goue medaljewenners:

Naam

Groep

Item

Tyd/Afstand

Qwyd Koen

o/14

Verspring

6.54m

Zander Human

o/14

Diskus

50.99m

Juan-March Trichard

o/14

400m

56.37s

Lucky Moleyane

o/16

100m

200m

10.58s

21.30s

Wicus Vosloo

Senior

110 H

14.77s

 

Silwer medaljewenners:

Naam

Groep

Item

Tyd/Afstand

Franco Le Roux

o/14

100m H

14.66s

JJ Theron  

o/14

Gewigstoot

14.34m

SJ Marais

o/15

100m H

14.27s

DJ Liebenberg

o/16

Diskus

49.65m

Lian Van Der Merwe

o/16

400m H

100m H

59.59s
14.51s

 

Brons medaljewenners:

Naam

Groep

Item

Tyd/Afstand

Jochanan Jonker

o/14

Spiesgooi

45.87m

Jean-Jacques Holtzausen

o/14

1500m
800m

04:30.70
02:13.29

Qwyd Koen

o/14

200m

24.47s

Jean-Henri Smit

o/14

100m H

14.67s

Zander Human

o/14

Gewigstoot

14.08m

Franshua Weyers

o/15

Verspring

6.23m

DJ Liebenberg

o/16

Gewigstoot

16.38m

Johan Louw

o/16

Spiesgooi

48.54m

Scroll Up
X