GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Connor

Connor Reinders het ‘n algehele eerste plek en goue medalje verower in die 13 jaar en jonger afdeling by die Midmar, wat hy voltooi het in ’n tyd van slegs 22 minute!
Hy verower ook ’n algehele sesde plek uit 1375 deelnemers: 13 jaar en jonger en mans 31 jaar en ouer.
Tydens die Grey-gala het Connor ook die rekord in die 100m vlinderslag in ’n tyd van 1:07,22  gebreek – ’n rekord wat al vir 24 jaar staan.

Scroll Up
X