Musiek is ‘n kunsvorm en ‘n kulturele aktiwiteit waarvan die medium klank is. Musiek word georganiseer aan die hand van tyd of tydmaat. Die algemene elemente van musiek is toonhoogte (wat die melodie en harmonie aandui), ritme (met verwante konsepte soos tempo en artikulasie), dinamika (hard en sag), en die soniese kwaliteite van tekstuur en tint (wat soms die “kleur” van klank genoem word). Verskillende musiekstyle kan sommige van hierdie elemente beklemtoon, onderbeklemtoon of selfs weglaat.
MUSIEK
Graad 10-12 Musiekleerders moet die volgende ontwikkel:
- Tegniese beheer oor een of meer musiekinstrumente of die stem
- Uitvoeringsvaardighede van ʼn wye verskeidenheid musiekwerke in solo- en ensemble-verband in Westerse kunsmusiek (WKM) en soos deur die instrument vereis word
- Die vermoë om musieknotasie te lees
- Kreatiwiteit deur improvisasie en deur die ontwikkeling van eie musikale idees
- Begrip van bestaande musiekwerke ten opsigte van die gebruik van komposisietegnieke; toepassing van musiek-elemente daarin en om dit dan in ʼn bepaalde kultuur-historiese konteks te plaas.
- Bewustheid van verskeie musiektradisies en vertroudheid met verskeie musiekstyle
Algemene Musiekkennis, Graad 10
Kwartaal 1
Klassifikasie van instrumente
Vorm
Rock en pop
Studie van eie voordraginstrument
Kwartaal 2
Afrikaanse musiek
Boeremusiek
Moppies en Ghoemas
Indiese musiek
Inleiding tot Westerse kunsmusiek (historiese tydlyn)
Kwartaal 3
Musiek van die Baroktydperk
Kwartaal 4
Musiek van die Klassieke styl-tydperk
Instrumente wat geneem kan word:
Klavier en ander klawerbord-instrumente, Band-instrumente, Drum kit (perkussie), Blokfluit, Ghitaar, Orkes-instrumente, Perkussie (drie instrumente) en Vokaal
Minimum vlakke vir voordrag, Grade 10 – 12
Teen die einde van elke jaar moet leerders aan die volgende minimum vereistes voldoen:
Graad 10: ‘n Ekwivalent van Graad 3 van ‘n erkende toetsagentskap *
Graad 11: ‘n Ekwivalent van Graad 4 van ‘n erkende toetsagentskap
Graad 12: ‘n Ekwivalent van Graad 5 van ‘n erkende toetsagentskap
*Toetsagentskappe sluit in ABRSM, Trinity-Guildhall, UNISA, en Rock School
Music is an art form and cultural activity whose medium is sound, organized in time. The common elements of music are pitch (which governs melody and harmony), rhythm (and its associated concepts tempo, metre and articulation), dynamics (loudness and softness), and the sonic qualities of timbre and texture (which are sometimes termed the “colour” of a musical sound). Different styles or types of music may emphasise, de-emphasise or omit some of these elements.
MUSIC
It is expected of Music learners from Grade 10 to 12 to develop the following:
- Technical control over one or more music instruments / voice control
- Performance skills in a wide variety of music compositions (solo or as part of an ensemble) in Western Art Music (classical) or as required for the specific instrument
- The ability to read musical notations
- Creativity through improvisation and through the development of own music ideas
- Comprehension of existing music works as regards the use of composition techniques, the application of musical elements and the placement of these works in a specific historical (and cultural) context.
- Knowledge of music traditions and familiarity with different musical styles
General Music knowledge – Grade 10
Term 1
Classification of instruments
Form
Rock and pop
Study of own instrument
Term 2
Afrikaans music
Boeremusiek
Moppies and Ghoemas
Indian music
Introduction to Western Art (classical) Music (historical timeline)
Term 3
Music of the Baroque period
Term 4
Music of the Classical style period
Instruments which can be taught
Piano and other keyboard instruments, band instruments, drum kit (percussion), recorder, guitar, orchestra instruments, percussion (three instruments) and vocal
Minimum levels required from Grade 10 to 12
At the end of each year learners must comply with the following minimum requirements:
Grade 10: An equivalent of Grade 3 from an approved examination agency *
Grade 11: An equivalent of Grade 4 from an approved examination agency
Grade 12: An equivalent of Grade 5 from an approved examination agency
* Approved examination agencies include ABRSM, Trinity-Guildhall, UNISA, and Rock School