GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Drostdy

Ons Grey-stoeiers het Saterdag teen die manne van HTS Drostdy in Worcester gestoei en baie goed gevaar. Ons stoeiers ontvang die volgende toekennings:
– Beste vrystyl stoeier: JD Lombaard
– Beste Vrystyl-wedstryd: Louis van Niekerk
– Beste Grieks-Romeinse wedstryd: Danian Turton
In die kompetisies het HTS Drostdy koning gekraai deur die Vrystyl te wen met 7-4, sowel as die Grieks-Romeins met 5- 3.

Scroll Up
X