GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Gerrie Berner 2020

Ons eerste tennisspan het aan die jaarlikse Gerrie Berner tennistoernooi in Stellenbosch deelgeneem en ‘n derde plek verower in hierdie gesogte toernooi!

Uitspeelrondtes (Round Robin)
klop Pretoria Boys               7-0
klop Paarl Boys.                  5-2
verloor  teen Waterkloof    2-5
klop HS Stellenbosch         7-0
klop Oakdale                       7-0

Semi-finaal:
Verloor teen Paul Roos      3-4
Speel uit vir posisie 3 en 4 en eindig 3de in die toernooi deur KES te klop met 4-0.  

Finale plasings:
1. Paul Roos
2. Waterkloof
3. Grey Kollege
4. KES
5. Paarl Boys
6. St.Stithians
7. Affies
8. Pretoria Boys
9. Hoërskool Stellenbosch
10. Oakdale
11. St. David’s
12. Kearsney College

Scroll Up
X