GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Glencoe Stoeiers

Die Grey-stoeispan het aan ‘n toernooi in Glencoe, Kwazulu-Natal deelgeneem.
Hulle uitslae teen die stoeiers van Sarel Cilliers Hoërskool is as volg:
Vrystyl: Gelyk 5 elk
Grieks-Romeins: Grey wen 7-3.
Daar was ook 5 vriendskaplike wedstryde in goeie gees gestoei.

Scroll Up
X