GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Gholf | Golf

Informasie | Info

Practice times:
Mondays, Tuesdays and Thursdays from 14:15 – 17:00

School league:
The school league (8 rounds) takes place from January until June.
It’s expected that all golfers participate in the school league and attend practice at least twice a week.

Team Selection:
Teams will solely be selected according to the their rankings on the order of merit.

Order of merit:
The following scores will count for the order of merit: Free State Junior events, National events and completed school league matches.  

Gebeure | Events

– 26,27 January: Grey Golf Championships
– 25-30 March: Affies tour (compulsory for the top 6 players on the order of merit)
– 3-7 August: SA Schools
– 8-12 August: Port Elizabeth links (compulsory for the top 6 players on the order of merit)
– Inter schools

Uitslae | Results

Grey Kollege se gholf het ‘n baie goeie 2018 beleef. Ons seuns het puik presteer by al die Vrystaattoernooie.

Die eerste span het uitstekend in die Suid-Afrikaanse Skoletoernooi gevaar wat by Devondale in die Paarl gehou is.. Hulle het daarin geslaag om ʼn gesamentlike vyfde plek te behaal. Die span het bestaan uit: Wilco Nienaber, Stiaan Heyman, Jandré Erasmus en Neil Delport.

Wilco Nienaber behaal ‘n algehele eerste plek in die individuele afdeling van hierdie kompetisie met ‘n fenomenale 9 onder baansyfer vir die twee rondes.
Grey Kollege het ook die jaar uitstekend in die Bloemfontein Skoleliga presteer. Daar was agt spanne in die A-afdeling waarvan vier spanne van Grey Kollege was en die top vier posisies aan die einde van die liga is deur Grey-manne beklee.

Daar is in 2018 ook ‘n B-afdeling op die been gebring wat uit ses spanne bestaan – vyf spanne van Grey Kollege.

Wilco Nienaber het weereens ‘n uitstekende jaar beleef.
Van sy prestasies sluit in:
– Wenner van die Grey Gholfkampioenskap met ʼn gemiddeld van 67.10
– 1ste – Amateur Vrystaat Mans-ope by die Bloemfontein Gholfklub
– 3de – Amateur SA Houespel-kampioenskap by Pecanwood Gholf- en Buiteklub.
– Ontvang Suid-Afrikaanse Mans-ope Amateur-kleure gedurende die Region V in Zimbabwe.
– 1ste – (nuwe baanrekord) tydens die Amateur Westelike Provinsie kompetisie by Milnerton Gholfklub.
– Gholf RSA bied Wilco die geleentheid om vir twee maande in Europa gholf te speel waartydens hy aan vyf amateurtoernooie deelneem.
– Tydens die 2018 Britse Ope-Amateur Kampioenskap by die Aberdeen Gholfklub is hy die vernaamste houespel-kwalifiseerder uit 288 spelers en eindig 9de in die wedstrydspel.
– Hy word gekies om Suid-Afrika in ‘n driemanskap-span in die Wêreldspankampioenskap vir die Eisenhower-trofee in Ierland te verteenwoordig.
– Wilco beklee in Julie 2018, die nommer 1-posisie op die Suid-Afrikaanse Mans-ope Amateurranglys en posisie 112 op die Wêreld-amateur Gholfranglys.
– Hy is ook een van die 14 juniors wat deur SAGA (nou bekend as Gholf RSA) vir die
– RSA Junior-groep op grond van prestasies en potensiaal gekies is.

Scroll Up
X