GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Interskole | Inter schools

Datums | Dates

2019 datums:

17 Augustus Paul Roos Stellenbosch (weg)

Program

Grey se manne wys staal

Wat ‘n opwindende interskool met Paul Roos!
Dit is beslis een van die hoogtepunte op die sportkalender en vanjaar het 18 busse met meer as 750 seuns en onderwysers vanaf Grey Kollege in Stellenbosch gaan kuier.
63 spanne het deelgeneem aan 13 verskillende aktiwiteite van rugby tot debat.
Die eerste rugbyspan het ‘n briljante tweede helfte gehad nadat hulle 22-21 voorgeloop het teen halftyd en op die ou einde het hulle die hoofwedstryd oortuigend met 51-28 gewen!
Na hierdie oorwinning is ons 1ste span weer onoorwonne en die nr.1 rugbyspan in die land!

Inter School Results

Scroll Up
X