GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Interskole | Inter schools

Inligting | Information

Daar word jaarliks tydens die interskole met Afrikaanse Hoër Seunskool en HJS Paarl ‘n kultuuraand aangebied waartydens die skole nie net hul sporttalente nie, maar ook hul kultuurtalente ten toon stel.

Vanjaar is die eerste kultuuraand met Grey Boys High PE gehou en dit is beslis die begin van ‘n nuwe, opwindende tradisie.

A cultural evening is held annually at the interschools with Afrikaanse Hoër Seunskool and Paarl Boys High to not only showcase these schools’ sporting abilities, but also their cultural talents.

This year the first cultural evening together with Grey Boys High PE was hosted and it’s definitely the start of a new and exciting tradition.

Scroll Up
X