GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

IT Sentrum

Information and Communication Technology

Daar is op die oomblik twee volledig toegeruste IT-sentrums by die skool waar die vakke Inligtingstegnologie en Rekenaar Toepassingstegnologie (CAT) aangebied word.
Daar is min of meer 40 rekenaars in elke lokaal en opgeleide personeel staan in beheer van hierdie sentrums. Die skool is ook ‘n geregistreerde aanbieder van die ICDL-kursus en verskeie van die personeel is ook opgelei om hierdie kursus aan te bied aan buitestaanders. Tegnologie word op ‘n gereelde basis opgegradeer en die skool by op datum met nuwe ontwikkelinge in die veranderende wêreld van tegnologie

Maintenance has been our main focus in 2018, with current classroom technology reaching “end of life” and spare parts being difficult to source. Therefore, we are utilizing the IT budget to replace the ageing equipment. The Microsoft agreement ensures that we have the latest software on our computers. At the moment we use Windows 10 Spring Creators Update & Office 2016. Access to Office 365 is included.

Scroll Up
X