GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Kultuurkoors loop hoog

Kultuurkoors loop hoog

Kultuurkoors laat die kwik al hoe hoër styg met afwagting na die jaarlikse Nedbank Grey Kollege Musiekfees wat om die draai lê.
Hierdie skouspelagtige gebeurtenis is enig in sy soort in Suid-Afrika en vanjaar vind die die Musiekfees plaas op 23 en 24 Augustus in die Sand du Plessis Skouburg in Bloemfontein.
Die tema vir 2019 is “SIMUNYE – We Are One” en die gaskunstenaars is die bekende Chris Chameleon, Tarryn Lamb en oud-Grey, Wilhelm Lichtenberg.
Opskud! Daar is slegs nog enkele kaartjies beskikbaar vir die Saterdagmiddag se vertoning!

Kaartjies is beskikbaar by Pacofs en vir navrae, kontak gerus Grey Kollege by 051 444 1513.

Scroll Up
X