Die Wiskunde Akademie, waartydens graad 8 tot 12-seuns die geleentheid gebied word om smiddags hul wiskunde vaardighede onder die toesig van personeel te verbeter, asook syferagterstande aan te spreek, het vanjaar voortgegaan.
Hierdie verpligte sessies is aangebied voordat seuns hul sport- en kultuurverpligtinge moes nakom en geen addisionele vergoeding is hiervoor gevra nie, maar die koste hieraan verbonde is ingesluit by ‘n seun se jaarlikse skoolgeld.
Our School
- About Us
- History
- Ethos
- Facilities
- School Policy
General
- Grey College Reünie
- Galleries
- Contact Us
- Find Us (Google Maps)
- Our Partners