GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Bergfietsry | MTB

Inligting | Information
Bergfietsry is ‘n sport wat aansienlik toegeneem het by Grey oor die afgelope paar jaar en daar is al hoe meer belangstelling vanaf die seuns om te deel te neem.
Vanjaar is daar ook ‘n welkome toevoeging van ‘n moderne fietsloots by die skool en dit is voorwaar ‘n fasiliteit, enig in sy soort, in Suid-Afrikaanse skole.

Kontak | Contact: Juan van den Berg (juan@gc.co.za)

Gebeure | Events:
(Sien gerus Interskole-datums)

Uitslae | Results:

Dawie Grobbelaar, Evan Louw en Marnus Jacobs het op nasionale vlak uitstekend in die bergfiets arena presteer.
De Klerk Jacobs het as padfietsryer uitgeblink deur ‘n algehele tweede plek by die Vrystaat Padfiets Kampioenskap te behaal.
Ons bergfietsspan het die Bloemfontein en Vrystaat Skole XCO-liga oorheers en is ook as die Vrystaat kampioene gekroon.
Die skool het agt verteenwoordigers in die Vrystaatspan wat aan die interprovinsiale byeenkoms in Magaliesburg gaan deelneem. 

Scroll Up
X