GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Musiekfees | Music Festival

Nedbank Grey Kollege Musiekfees 2022

Na twee jaar is die uurglas gedraai! Wees betyds en wees gereed, want A Grey’t moment in time is hier!

Bespreek jou kaartjie en geniet ‘n aand saam met fenomenale kunstenaars; Liezel Pieters, Timothy Moloi en Oud-Grey Tshepo Mokoena. Hierdie feestelike geleentheid vind plaas in die Callie Human op die kampus by die Universiteit van die Vrystaat.

Navrae: bmyburgh@gc.co.za

#TakeYourMoneySeriously

https://www.facebook.com/Nedbank

#ViveLaGrey#1855#Stabilis

Gallery 2020

Gallery 2019

X