GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Northwood

Ons o/15A waterpolospan het deelgeneem aan die Northwood Dallas Hutton toernooi in Durban en uitstekend gevaar deur ‘n silwermedalje te verower teen 20 van die beste skole in die land.
Schalk du Plessis het ook die toekenning ontvang vir die beste aanvaller in die toernooi.
klop Glenwood 14-1
klop die Uitnodigingspan 13-0
verloor teen Clifton na strafdoele met 1-0
klop Northwood 10-0
kwarteindronde: klop Hilton 6-4
semi-finaal: klop Westville 5-2
finaal: verloor teen Clifton 3-2

Scroll Up
X