GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

o/ITEC Grey Waterpolo-toernooi

Grey Kollege se o/14 waterpolospan is vanjaar as die kampioene van dié jaarlikse toernooi gekroon nadat hulle in die finaal vir St.John’s met 5-2 geklop het!
Hulle klop ook die volgende spanne:
St. Alban’s 11-3, St.David’s 5-3, Pearson 3-0, Affies 8-3 en Grey High P.E 6-3.
Grey Kollege se kaptein, Schalk du Plessis, het ook die toekenning ontvang as die “Beste aanvaller van die toernooi”.
Die waterpolospelers is: Roan Janse van Rensburg, Josh Pringle, Gerrie Greyling, Christiaan van der Westhuizen, Ranon Fouché, Luke Reynders, Benré Fourie, Jean Erasmus, Marno Stopforth en Keegan Scholtz.
Geluk aan mnr. Nico Venter en Zandré Smit (afrigters) .

Scroll Up
X