Na afloop van die 2019 NSS-eksamen, het die volgende Grey Kollege onderwysers in hul onderskeie vakgebiede pryse ontvang tydens die Motheo-distrik se gelukwensingsseremonie.
IGO (Ingenieursgrafika en ontwerp)
Posisie: 1ste in Motheo en 1ste in die Vrystaat
Onderwysers: Anton Smit en Jannie Geldenhuys
Gemiddeld: 66,9%
Rekeningkunde:
Posisie: 2de in Motheo
Onderwysers: Marlinda Rothmann en Pieter Wessels
Gemiddeld: 68,6%
Afrikaans Huistaal
Posisie: 3de in Motheo
Onderwysers: Brian du Plessis (HOD), Lettie van Wyk en Heléne du Toit
Gemiddeld: 62,7%
Afrikaans 1ste addisionele taal
Posisie: 3de in Motheo
Onderwysers: Marcel Cronjé en Fanie Schoeman.
Gemiddeld: 64,9%
Geografie
Posisie: 3de in Motheo
Onderwysers: Flos Pretorius, Adolf Swiegers en Juan van den Berg
Gemiddeld: 60,9%
Engels 1ste Addisionele Taal:
Posisie: 2de in Motheo en 2de in die Vrystaat
Onderwysers: Shaun Human, Jeanne Bosch, Heidi van der Westhuizen en Ludwig Koekemoer (HOD).
Gemiddeld: 70.6%
Voor: Brian du Plessis, Jeanne Bosch, Marlinda Rothmann, Heidi van der Westhuizen, Marcel Cronjé, Fanie Schoeman en Shaun Human.
Agter: Anton Smit, Juan van den Berg, Adolf Swiegers, Jannie Geldenhuys, Flos Pretorius en Ludwig Koekemoer. Afwesig: Lettie van Wyk en Heléne du Toit.