GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Personeel | Personnel

Die 2019-skooljaar is afgeskop tydens die eerste personeelvergadering in Januarie, met ‘n informele werksessie vir die personeel, onder leiding van mev. Brenda Myburgh, om temperament te ondersoek en vas te stel hoe dit ons werk en sosiale lewe beïnvloed. Daar was ‘n goed gebalanseerde verdeling van temperament onder die personeel, wat die sessie baie opwindend, maar ook insiggewend gemaak het. Daar was onder andere gefokus op sterkpunte, kommunikasie en konflikhantering, frustrasies en rooivlag-areas. Die doel was om te bewys daar is kollegas op die personeel wat soos ander dink en dat daar dus nie ‘n reg of verkeerd bestaan nie. Ons het probeer om ‘n veilige ruimte te skep waar die personeel kon sien dat hulle nie net hulself beter moet verstaan nie, maar ook die kollegas om hulle. Indien ons dit kan regkry, sal personeel baie meer attent daarop wees om in ander se behoeftes te voorsien en ook beter na hulle eie behoeftes kan omsien. Die terugvoer was baie positief en verskeie personeel het mev. Brenda Myburgh vir ‘n opvolgsessie gevra.

During the year, the academic staff attended several workshops, training courses and seminars as part of their personal and professional development. By affording the academic staff these opportunities, the school has enabled the educators to challenge the status quo and effect change, by utilising learning to create innovation and improvement opportunities.

Gedurende die afgelope jaar het die personeel op verskeie areas buite skoolverband presteer, wat nie net tot persoonlike ontwikkeling gelei het nie, maar ook ‘n positiewe bydrae tot die groei van Grey Kollege gelewer het. Prestasies van personeellede sluit onder andere in:

Me. V. Albertse: nasiener (Engels Huistaal)

Mr. A. Britz: conditioning coach Free State U/17 Sevens rugby team

Mr. V. Casling: Free State u/17 Sevens rugby coach; Free State U/16B rugby coach

Mr. M. Cronjé: marker (Afrikaans FAL)

Me. R. Cronjé: nasiener (Wiskunde)

Mnr. B. du Plessis: senior-nasiener (Afrikaans Huistaal)

Mr. W. du Plessis: selection panel of the Free State U/18 Cravenweek team; coach of the SA Schools’ A rugby team

Me. H. du Toit: interne moderator (Afrikaans Huistaal); ATKV-beoordelaar vir Spelathon-kompetisie

Mr. D. Dykman: marker (Life Sciences)

Mnr. A. Els: interne moderator (Lewenswetenskappe)

Me. C. Fourie: nasiener (RTT)

Mr. J. Geldenhuys: marker (EGD); U/16 Grant Khomo rugby coach

Me. S. Greyvenstein: nasiener (Duits); voorsitter van die Vrystaatse Duitse Onderwysersvereniging

Mr. S. Human: marker (English FAL)

Mr. M. Janse van Rensburg: marker (CAT); serves on Free State Schools’ Golf League committee

Me. C. Jordaan: nasiener (Geskiedenis)

Mnr. B. Joubert: 0/18 Vrystaat Cravenweek rugbyafrigter; 0/17 Vrystaat Sewes rugbyafrigter

Me. H. Keyter: senior-nasiener (Fisiese Wetenskappe)

Mnr. L. Koekemoer: interne moderator (Engels Eerste Addisionele Taal)

Me. C-M Liebenberg: nasiener (Wiskunde)

Mr. D. MacKenzie: Eastern Gauteng U/18A Boys Water polo coach; Chairperson Free State Water polo; head coach UFS Water polo

Mnr. S. Matsoele: Shimlas Varsity Beker; afrigter van Vishuis (UFS)

Me. C. Meyer: senior-nasiener (Afrikaans Huistaal)

Me. B. Myburgh: ontvang verskeie toekennings by ATKV Tienertoneel-streeksfinaal vir oorspronklike teks, regie, tegniese aspekte en stelontwerp.
Ontvang ‘n goud toekenning by die Fraserburg Loganfees vir regie

Mnr. H. Naudé: senior-nasiener (Afrikaans Huistaal)

Me. M-A. O’Kennedy: ontvang verskeie toekennings by ATKV Tienertoneel-streeksfinaal vir oorspronklike teks, regie, tegniese aspekte en stelontwerp. Ontvang ‘n goud toekenning by die Fraserburg Loganfees vir regie

Me. L. Pretorius: senior marker (Physical Sciences)

Mnr. S. Pretorius: senior-nasiener (Besigheidstudie); tesourier Vrystaat Hoërskole rugby

Mnr. F. Reynders: VSAAV-hoofafrigter (hekkies)

Me. T. Roos: nasiener (Wiskunde)

Mnr. P. Rossouw: senior-nasiener (Lewenswetenskappe)

Mnr. F. Schoeman: senior-nasiener (Afrikaans Huistaal)

Me. M. Sieberhagen: speel die dwarsfluit tydens Musiekfees

Mr. A. Smit: Free State U/16B rugby coach; toured to France as coach of an U/15 rugby team

Me. M. Stoltz: marker (Physical Sciences)

Mr. A. Swiegers: marker (Geography); U/18 Free State Cravenweek rugby coach

Mnr. J. van den Berg: Vrystaat Skole Bergfiets (voorsitter)

Mr. T. van der Spuy: assistant coach of the U/16A SFS hockey team; coach of an U/18 hockey squad to the Netherlands

Me. H. van der Westhuizen: marker (English HL)

Me. L. van Wyk: senior-nasiener (Afrikaans Huistaal)

Mnr. M. van Wyk: tesourier Motheo/Xhariep Atletiek; wenner van die Vrystaat Kunswedstryd se jaarlikse foto kompetisie

Mnr. N. Venter: vergesel 0/14-rugbyspan na Engeland en Wallis

Mnr. P. Wessels: Lid van Kampekomitee van Vrystaatse Voortrekkers; Adjunk-kampleier van Doornkamp (Voortrekkers)

Mnr. T. Wessels: marker (Economics)

Scroll Up
X