GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Proteakleure in stoei

‘n Groot eer het die kranige stoeier, Crowther van Niekerk (gr.12), te beurt geval toe mnr. Nico Coetzee (hoofafrigter van die Suid-Afrikaanse Stoei Federasie en Crowther se nasionale afrigter), sowel as Fanie van Rooyen (sy klubafrigter van byna 15 jaar), persoonlik sy Protea kleurbaadjie aan hom tydens saal oorhandig het.
Foto: Nico Coetzee, Crowther van Niekerk en Fanie van Rooyen.

Scroll Up
X