GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

SA-kampioene Laserwedloop

Die SA Laserwedloop-kampioenskappe het by Sentraal plaasgevind. 
Twee van ons atlete is as SA-kampioene gekroon!
Geluk aan Botha Barnard (o/17) wat goud verwerf het, sowel as Hanru Krause (o/15) wat ook goud verower het.
Jean-Jacques Holtzhausen (o/17) het uitstekend gevaar en ‘n silwer medalje verower.
Dié atlete is uitgenooi om op 24 Augustus in Weiden, Duitsland aan die Wêreldkampioenskappe deel te neem.

Scroll Up
X