Ons Sewesspan is as die Wêreld Jeug Rugbyfeeskampioene in Kalifornië gekroon deur al hul wedstryde te wen!
Warriors 54-0
Harlequin All Stars 26-20
Hawaiian Gardens 43-0
USA Rhino Akademie 59-0
Rangers 47-7
USA Schools 49-7
Harlequin All Stars 36-5
Gazelle 40-0