GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Skoollied | School Song

Die Skoollied is in 1968 deur die musiekonderwyser, Jurie(Parrabek) Fourie, gekomponeer en die woorde is geskryf deur PH Langenhoven. Die lied inspireer die seuns tot groot hoogtes en dra by tot hul trots en samehorigheid:

AAN BLOEMFONTEIN SE WESTEKANT
DIE OUDSTE IN ORANJELAND.
STAAN ONS GREY KOLLEGE HEG EN STERK
BEROEMD VIR SPEL EN GOEIE WERK.
STANDVASTIG SOOS ONS VOORGESLAG, 
IN ONS VERLEDE LÊ ONS KRAG. 
STREEF ONS KARAKTERVAS EN TROU
NA EENHEID WAT N NASIE BOU.

KOOR:
ONS DRIEKLEUR-VAANDEL WAPPER FIER.
ONS BOU `N EENHEIDSTOEKOMS HIER.
ONS MIKPUNT BLY WAT HOOGSTE IS.
ONS WAGWOORD IMMER: STABILIS!

War Cry

The War Cry has been roared by generations of Grey boys and Old Greys with their arms linked in a gesture of unity and fellowship:

GUSKE MALAYA WAA GUSKE MALAYA GEE
WHO ARE, WHO ARE, WHO ARE WE?
WE ARE, WE ARE GCB
WE LEAD AT WORK, WE LEAD AT PLAY
WE ARE GREY, GREY, GREY, GREY COLLEGE!!

Scroll Up
X