GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

St.Andrews Muurbalfees

Uitstekende uitslae vir ons seuns tydens die jaarlikse St Andrews Muurbalfees wat by ons aangebied is.
Klop St Stithians 5-1
Klop Pretoria Boys High 4-2
Klop Michaelhouse 6-0 
Verloor 1-5 teen King Edward VII School
Klop Queen’s College 6-0

Scroll Up
X