NO | KATEGORIE: VLAK 1 OORTREDINGS | STRAFMAATREËL | ||
---|---|---|---|---|
1 | Ligte aan na lights out (L) | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
2 | Musiek in kamer te hard | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
3 | Skoene vuil by ontbyt | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
4 | Nie geskeer by ontbyt | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
5 | Speel en lawaai in gange | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
6 | Kamerdeur toe tydens studie | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
7 | Rondloop in koshuis na ligte uit | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
8 | Gesels tydens studie | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
9 | Vloek/afstootlike taal | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
10 | Nie op plek tydens studie nie | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
11 | Balspel in koshuis | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
12 | Laat opstaan | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
13 | Laat vir studie | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
14 | Selfoon nie afgeskakel en in kas tydens studie nie | Verbeur selfoon vir 48 uur | ||
15 | Kamer slordig | Verbeur 1 naweek uit | ||
16 | Gebruik van selfoon tydens studietyd | Verbeur selfoon vir 1 week | ||
17 | Etes mis sonder toestemming | Verbeur 1 naweek uit | ||
18 | Nie uit-teken nie | Verbeur stads-verlof vir 1 week | ||
19 | Verkeerde kleredrag | Verbeur 1 naweek uit | ||
20 | Onwettige gebruik van elektriese toerusting | R50-00 boete en item word gekonfiskeer tot einde van die betrokke kwartaal | ||
21 | Sonder onderwyser se toestemming in ‘n ander koshuis wees | Verbeur 2 naweke uit | ||
22 | Verkeerde selfoon ingee | Verdubbel die straf | ||
23 | Misbruik van voertuie op skoolterrein | Verbeur sleutels vir 2 weke | ||
24 | Bestuur van voertuie sonder bestuurslisensie | Voertuig deur sekuriteit geskut tot wettige eienaar voertuig kom verwyder. | ||
25 | Sonder toestemming ‘n ander dorm as jou eie betree wanneer niemand teenwoordig is. | Verbeur selfoon vir 1 week | ||
KATEGORIE: VLAK 2 OORTREDINGS | STRAFMAATREËL | |||
26 | Besit, inbring of rook van enige tabakprodukte, insluitend hookah (hubbley) en e-sigarette, in koshuis, enige skoolgebou of op terrein | Verbeur 3 naweke uit Bywoning van 4 detensie sessies | ||
27 | Verlaat koshuis sonder toestemming maar steeds op terrein | Verbeur 1 naweek uit Bywoning van 4 detensie sessies | ||
28 | Verlaat koshuis en skoolterrein sonder toestemming | Verbeur 3 naweke uit Bywoning van 4 detensie sessies | ||
29 | Aanranding, boelie, teistering (fisies,kuber en verbaal) | Verbeur 2 naweke uit Bywoning van 8 detensie sessies | ||
30 | Vandalisme in koshuis of enige ander deel van skool of op terrein | Bywoning van 4 detensie sessies Betaal vir herstel van skade |
||
31 | Besit, inbring of gebruik van alkohol in koshuis, enige ander deel van skool of op die terrein asook buite die grense van die skoolterrein indien steeds onder die jurisdiksie van die koshuis. | Ondersoek en indien skuldig bevind, verbeur verblyfreg in koshuis | ||
32 | Diefstal of ongemagtigde “leen” van items | Ondersoek en indien skuldig bevind, verbeur verblyfreg in koshuis en/of kriminele vervolging | ||
33 | Disrespek/uitdaging van gesagsfigure | Verbeur 2 naweke uit Bywoning van 4 detensie sessies | ||
KATEGORIE: VLAK 3 OORTREDINGS | STRAFMAATREËL | |||
34 | Besit, inbring, verskaffing of gebruik van dwelms en steroïede in koshuis, enige ander deel van skool of op die terrein asook buite die grense van die skoolterrein indien steeds onder die jurisdiksie van die koshuis. | Ondersoek en indien skuldig bevind, verbeur verblyfreg in koshuis en/ of kriminele vervolging | ||
35 | Onvanpaste seksuele gedrag | Ondersoek en indien skuldig bevind, verbeur verblyfreg in koshuis en/of kriminele vervolging | ||
36 | Herhaaldelike (3x) oortreding van Vlak 2 oortredings | Ondersoek en indien skuldig bevind – verbeur verblyfreg in koshuis en/ of kriminele vervolging waar van toepassing | ||
BELANGRIKE KENNISGEWING | ||||
Die oortredings ten opsigte waarvan verblyfreg in koshuise verbeur kan word, is ook vervat in die skool se Gedragsreëls. Dit beteken dat sulke oortredings terselfdertyd onder die skool se Gedragskode hanteer kan word met die oog op skorsing uit die koshuis sowel as die skool. | ||||
Heraansoek vir toelating tot koshuise deur persone wat hul verblyfreg in koshuise verbeur het | ||||
Geskorste persone kan na ‘n tydperk van 12 maande weer aansoek doen vir toelating tot die koshuise. | ||||
Die applikant moet bewys kan lewer dat hy gedurende die 12-maande homself nie skuldig gemaak het aan enige relevante kategorie 2 of 3 tipe wangedrag nie. | ||||
Verwysings en getuigskrifte van instansies waar hy gedurende die tydperk van skorsing tuisgegaan het, asook aanbevelings van onderwysers kan gebruik word. | ||||
Dit staan die Skoolhoof en Huisvaders vry om ter enige tyd bogenoemde strawwe op te dateer en aan te pas.” |
Our School
- About Us
- History
- Ethos
- Facilities
- School Policy
General
- Grey College Reünie
- Galleries
- Contact Us
- Find Us (Google Maps)
- Our Partners