Die eerste hokkiespan het deelgeneem aan die Tony Godding hokkiefees in Oos-Londen vanaf 13-15 Maart en uitstekend gevaar.
Uitslae:
Klop Kingswood 8-0
Klop Cambridge 7-0
Klop St Andrew’s College Grahamstown 5-0
Klop Hudson Park 3-0
Foto: Tristan van der Spuy