GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Top 10 Atletiek Bredasdorp

Ons het vanjaar uitstekend presteer tydens die jaarlikse BD’s Top 10 atletiekbyeenkoms deur ‘n 5de plek algeheel uit 88 skole te verower.
Die atlete het ook algeheel eerste uit al die seunsskole geëindig.
Voor: Dirkie Engelbrecht en Lucky Moleyane.
Agter: Heinrich van der Wath, Xander Human, Johan Goosen, Franco le Roux, Jean-Jacques Holtzhausen, DJ Liebenberg, Jochanan Jonker en SJ Marais. (Foto: M.van Wyk)

Scroll Up
X