GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Snoepie | Tuckshop

Die ‘Tuckshop’ is tydens die Anglo-Boereoorlog as hospitaal gebruik. Dit is van sy oorspronklike ligging na die huidige posisie verskuif en is ‘n presiese replika van die oorspronklike gebou. Dit word gebruik as die skool se snoepwinkel.

The Tuckshop was utilized as a hospital during the Anglo Boer War. It was moved from its original site to the new site and is an exact replica of the original building. It serves as the Tuckshop of the school.

Scroll Up
X