GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Vasvra

Grey se vasvra-span bestaande uit Hendrik Combrinck, Daniel Edwards en Benson Wu (gr.11) het onlangs die finale ronde van die SUT Tegnologie-vasvra gewen.
Hulle was deurgaans uitstekende ambassadeurs vir die skool en verower as prysgeld vir die skool, drie beurse ter waarde van R15 000 elk vir voornemende studente in Ingenieurswese, “Built Environment” (Beboude Omgewing) en Inligtingstegnologie aan die SUT.
Hierdie is die vierde keer in 21 jaar dat Grey die kompetisie wen. 

Scroll Up
X