GREY KOLLEGE SEKONDÊR
PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS

GREY COLLEGE SECONDARY
PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS

Menu

Vyf SA-Skole rugbyspelers

Vyf SA-Skole rugbyspelers

Ons kondig met trots aan dat ons vanjaar vyf SA-Skole rugbyspelers het!
Nabo Sonwabo (SA Skole-A), André-Hugo Venter (SA-Skole), Mnr. Wessel du Plessis (SA-Skole-A hulpafrigter), Jan-Hendrik Wessels (SA Skole), Sesonke Vumazonke (SA Skole-A) en George Cronjé (SA Skole, ook gekies as onderkaptein van die span)

Scroll Up
X