Veels geluk aan ons swemmers wat die naweek aan die Westville-aflosgala in Durban, asook aan die Midmar-Myl in Pietermaritzburg deelgeneem het.
Die volgende afllosspanne het eerste plekke behaal:
- o/16 kruipslagaflos
- o/15 borsslagaflos
- o/15 wisselslagaflos
Die uitslae was soos volg:
1) Westville 302 punte
2) St Benedict’s 269
3) Grey College 264 (slegs 5 minder as St Benedict’s)
4) St David’s 216
5) Affies 188
6) Clifton 158
7) DHS 130
8) Hilton 122
9) Kearsney 118
10) Glenwood 107
11) Maritzburg 88
12) Northwood 65