Links na regs:
Jan Hendrik van der Linden (Onderskoolkaptein: Koshuis), David Hayidakis (Onderskoolkaptein: Stad), Mnr Braam van Wyk (Skoolhoof), en Adem Nieuwoudt (Skoolkaptein).
“A true leader has the confidence to stand alone, the courage to make tough decisions, and the compassion to listen to others. He does not set out to be a leader but becomes one by the equality of his actions and the integrity of his intent.
Baie sterkte vir julle termyn en mag julle krag ontvang om te lei deur voorbeeld.”
– Mnr Braam van Wyk (Skoolhoof).
School Captain | Skoolkaptein
Om Grey Kollege as skoolkaptein van 2025 te dien, is ‘n groot voorreg, maar ook ‘n reuse uitdaging. Ek en die prefekspan onderneem om voort te bou op die waardes en tradisies wat Grey Kollege enig in sy soort maak. Dit is ons droom om die skool in 2025 as ‘n eenheid in die Grey-gees te lei.
Our vision for 2025 is to create and build a strong and healthy foundation for the generations to come. My goal is to establish unity and promote courage under the pillars of integrity, tolerance, self-discipline and respect for ourselves and others.
Vice-Captain: City | Onderkaptein: Stad
In 2025, let’s make CITY the place to be!
S- strength
T- togetherness
A- awesome
D- determined
To be the vice school captain is a massive honour and privilege.
Ek sien baie uit om 2025 ‘n GREY’T jaar saam met julle te maak!
I look forward to seeing what my fellow Grey bothers can do to make 2025 an unforgettable one…
2025, here we come.
Vive la Grey
Vice-Captain: Hostel | Onderkaptein: Koshuis
Om as onderskoolkaptein van koshuis vir 2025 verkies te wees, is vir my ‘n massiewe voorreg. Die koshuis is die hartklop van Grey Kollege. Ek sien baie uit daarna om die plek, wat al die afgelope 4 jaar my huis is, te dien.
My goal for 2025 is to implement Grey values and uphold healthy tradition for the years to come. Grey boys must always feel a sense of pride and belonging. There must be an environment where they feel comfortable and can make memories, for those memories will be everlasting. Grey College was here long before us and will be here long after us, and we must remember that it is our time to write our chapter in history that will echo for centuries to come.
‘n Baie groot passie van my is om die Here se woord uit te dra. Ek wil soveel as moontlik Sy woord versprei, want soos met alles in die lewe: wanneer Hý die middelpunt is, sal daar voorspoed en oorwinning wees. As Hy vír ons is, wie kan dan teen ons wees?