Head of Chess | Hoof van Skaak
Cricket at Grey College has shown good growth over the last few years, and we are looking forward to a full program for 2023. Our teams compete against the best cricketing schools in South Africa and part of our skills development program is to ensure these players play in different conditions to improve their skill levels.
The Grey College Cricket Institute (GCCI) and the state-of-the-art indoor cricket centre opened in October 2021. Here our age group teams have access to the best cricket facilities there is to offer. The indoor cricket centre offers 6 indoor cricket lanes, world class analysis equipment, an activation gym, eye testing facility and a team room. This is next to the best turf/grass net complex which offers 18 turf nets. All our age group teams do their preparation at the GCCI during the week where top quality coaches work with them.
We also run a winter skills programme during the off-season in the indoor centre, when it is the ideal time for our cricketers to do technical skill adjustments to their game.
Krieket by Grey Kollege het mooi gegroei gedurende die afgelope paar jaar en ons sien uit na ‘n propvol 2023. Ons krieketspanne ding teen die heel beste krieketskole in Suid-Afrika mee, wat verseker dat ons spelers blootgestel word aan ‘n wye verskeidenheid toestande om sodoende hulle vaardighede te verbeter.
Die Grey Kollege Krieketinstituut (GCCI) het amptelike gedurende Oktober 2021 geopen en hierdie sentrum verseker dat ons spanne toegang tot die beste fasiliteite in die land het. Die binnenshuise sentrum sluit die volgende in: 6 nette, ‘n wêreldklas analiseringsisteem, ‘n gymnasium, oogtoets sentrum en spankamer. Hierdie fasiliteit is langs die uitstekende grasnetkompleks geleë wat bestaan uit 18 turfnette en waar ons spanne hul voorbereiding met hul afrigters doen.
Aangesien die buite-seisoen tydperk die beste tyd daarvoor is, word ‘n volledige krieketvaardigheidsprogram deur die winter in die binnenshuise sentrum aangebied. Dis hier waar hard aan spelers se tegniese vaardighede
gewerk word.